Modulekode | MTZ 856 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Klankredigering bestaan uit die studie van gevorderde teorie en praktyk van pre-redigeringing in die musiekproduksie-omgewing. Daar word gekonsentreer op tegnieke van ekwalisasie, makro- en mikro-dinamika, klankreduksie, analoog en digitale prosessering. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 seminaar per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App